Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Roscommon Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roscommon 7, D682 langs die R103, Nottingham Road, 3280, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Roscommon Guest House is 'n pragtige en huislike gastehuis in Nottinghamweg. Brookdale Health Hydro and Spa is net 9 km weg en Michaelhouse net 15 km vanaf die pragtige omgewing.

Verblyf word gebied in 'n Koningkamer en 'n Tweelingkamer wat elk hul eie privaat ingang het. Die kamers deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak.

Die gastehuis het 'n patio met buite-eetmeubels, sitplek en asemrowende uitsigte. Onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Gaste by Roscommon Guest House sal doendinge in en om Nottinghamweg kan geniet, soos fietsry en visvang of net langs die Midlands Meander kronkel.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Arlene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Roscommon 7, D682 langs die R103, Nottingham Road, 3280, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Roscommon Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roscommon 7, D682 langs die R103, Nottingham Road, 3280, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA897e012e4f8f6301bca7b40749d928a5f59c4af26e252405939e30b9ba974ca3b535af0d1a42a4ee7aa0571e2638b2e55ba3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 7 Roscommon D682 off R103 3280 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.319495806401 29.981096684933

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang