Roosboom Suites
Beskrywing
Dié eenheid is op 'n veilige perseel langsaan Roosboom geleë en het 'n paadjie na laasgenoemde se tuin. Die anneks is elegant versier en ruim. Gaste wat hiér tuisgaan het ook gebruik van al Roosboom se geriewe, insluitende groot tuin, swembad en gratis WiFi. Die anneks bevat sy eie wasmasjien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ontbyt kan teen 'n ekstra koste per persoon gereël word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié ruim selfsorgwoonstel het 2 ekstra lang enkelbeddens, 'n volledig toegeruste kombuis, 'n TV met DStv, lugversorging, 'n telefoon en vinnige gratis WiFi. Die eenhede word daagliks skoongemaak buiten Sondae en openbare vakansiedae.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ontbyt kan teen 'n ekstra koste per persoon gereël word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie suite het 'n eksklusiewe, privaat binnehof met 'n braai en 'n fontein onder 'n reuse skaduboom. Ander geriewe in die kamer sluit 'n volledig toegeruste kombuis, 'n TV met DStv, lugversorging, 'n telefoon en WiFi in. Die eenhede word daagliks, buiten Sondae en vakansiedae skoongemaak.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ontbyt kan teen 'n ekstra koste per persoon gereël word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het slaapplek vir tot 2 gaste. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV met DStv, lugversorging, 'n haardroër, elektroniese kluis en volledig toegeruste kombuisie met 'n gasstoof, mikrogolfoond, broodrooster, strykgeriewe sowel as linne en handdoeke saam.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ontbyt kan teen 'n ekstra koste per persoon gereël word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié selfsorgwoonstel het 2 ekstra lang enkelbeddens. Ander geriewe in die kamer sluit 'n volledig toegeruste kombuis, 'n TV met DStv, lugversorging, 'n telefoon en WiFi in. Die eenhede word daagliks, buiten Sondae en vakansiedae skoongemaak.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ontbyt kan teen 'n ekstra koste per persoon gereël word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mayfair-laan 1, Helena Hoogte, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang