Rooisee Private Beach
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandkombuis-weg, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Vanaf R4 860 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
Rooisee Private Beach is 'n bekoorlike witgekalkte strandkothuis in die Weskusdorpie Yzerfontein. Dié kothuis het direkte toegang tot die strand en het 'n privaat houtdek bo-op die strand se duine wat via trappe na Rooisee se agterdeur lei.
Die strandkothuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 3 slaapkamers en 3 en suite-badkamers. Die twee slaapkamers is ingerig met koningingrootte-beddens, en die derde slaapkamer het enkelbeddens. Elke en suite-badkamer het 'n stort en toilet.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en ketel, asook tee- en koffiemaakgeriewe.
Ander geriewe sluit WiFi, 'n braai-area, 'n leefarea en 'n eetarea in.
Die besienswaardighede van die dorpie Yzer kan almal bereik word deur maklike staptogte via die strand vanaf Rooisee. As jy ons of die dorp per motor wil bereik, sal jy 'n goedversorgde 2 km grondpad volg wat by Rooisee eindig in 'n privaat doodloopstraat reg langs Myl 16 strand.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Amelia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Strandkombuis-weg, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Gaste dink Rooisee Private Beach het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Yzerfontein Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandkombuis-weg, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang