Roedtan Hotel
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 105, Roedtan, 1085, Limpopo
- Vanaf R920 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Roedtan Hotel, geleë in Roedtan, Limpopo, bied gehalteverblyf vir sakereisigers, gesinsbesoekers en oornaggaste. Dit is gerieflik naby die N1-hoofweg geleë en bied ritte na 'n wild- en leeupark, waar gaste 'n piekniek in die bos kan geniet.
Die hotel beskik oor 4 slaapkamers wat elk slaapplek vir 2 gaste bied. Die dubbelkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Een eenheid het 2 dubbelbeddens wat dit toelaat om 4 gaste te akkommodeer.
Die 2-enkelbedkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Alle kamers is toegerus met lugversorging.
Geriewe in die kamer sluit koffie- en teemaakgeriewe, asook gratis WiFi in.
Die hotel het ook 'n kroeg en restaurant op die perseel wat maaltye teen 'n ekstra koste aanbied. Die restaurant bedien 'n ten volle à la carte-spyskaart, en verpakte maaltye is beskikbaar vir gaste wat vir werkdoeleindes bly.
Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3/5
Ilaria Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Hoofstraat 105, Roedtan, 1085, Limpopo
- Gaste dink Roedtan Hotel het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Limpopo
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 105, Roedtan, 1085, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang