Rodney View Studio
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 2069 Broadacres Drive, The View, Dainfern, 2055, Gauteng
- Vanaf R1 495 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Rodney View Studio is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks, The View, in Dainfern, Midrand. Dit is 'n uitstekende keuse vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n ontspannende en gerieflike tuisbasis terwyl hulle op hul besoek is.
Dié ateljee op die grondvloer het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is beskikbaar vir ekstra gerief. Die leefarea is ingerig met gemaklike sitplek en 'n TV. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.
Gaste kan 'n privaat patio met sitplek buite, 'n gemeenskaplike swembad en 'n speelarea vir kinders geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante. O.R. Tambo Internasionale Lughawe is ongeveer 35 km ver.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.6/5
Alimama Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 14
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- 2069 Broadacres Drive, The View, Dainfern, 2055, Gauteng
Sien meer verblyf in Dainfern Sandton Midrand Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 2069 Broadacres Drive, The View, Dainfern, 2055, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang