Rocky Drift Private Nature Reserve & Campsites
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
Prys sluit in
- Reed-kothuis
- Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe soos 'n stoof, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe.
- Mills-kothuis
- Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe soos 'n stoof, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe.
- Spence-kothuis
- Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe soos 'n stoof, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe.
- Owl-kothuis
- Selfsorg.
- Miles Glamping Safari Tent
- Rates displayed are on a room only basis.
- Leopard Kampeerplek 1 (Geen kamer)
- Slegs kampeerplek. Gaste moet asb. hul eie toerusting saambring.
- Duiker Kampeerplek 2 (Geen kamer)
- Slegs kampeerplek. Gaste moet asb. hul eie toerusting saambring.
- Loerie Kampeerplek 3 (Geen kamer)
- Slegs kampeerplek. Gaste moet asb. hul eie toerusting saambring.
- Hoopoe Kampeerplek 4 (Geen kamer)
- Slegs kampeerplek. Gaste moet asb. hul eie toerusting saambring.
- Eagle Kampeerplek 5 (Geen kamer)
- Slegs kampeerplek. Gaste moet asb. hul eie toerusting saambring.
- Tortoise-kampeerplek 6 (Geen kamer)
- Slegs kampeerplek. Gaste moet asb. hul eie toerusting saambring.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R150 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Inklok om 14:00 en uitklok streng teen 10:00 op die dag van vertrek.
Rook is streng verbode in die kothuise
Kothuise word slegs op versoek gediens, midweek, teen 'n addisionele fooi per dag
Die eiendom is troeteldiervriendelik en moedig gaste aan om hul sosiale goedgedraende honde saam te bring. U mag nie u troeteldiere enige tyd alleen in die kothuis los nie en u word vriendelik versoek dat hulle nie op die beddens of meubels mag slaap nie.
Ekstra skoonmaakfooie kan van toepassing wees
Die eiendom is op die oewer van die Joubertspruit geleë en het 'n swembad en kiddies plons wat nie omhein is nie. Ouers moet asseblief te alle tye versigtig wees en verseker dat alle kinders onder die ouderdom van 12 te alle tye onder toesig is.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 44 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 3 van Plaas Kaalbooi JT 386, Waterval Onder, 0000, Mpumalanga
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang