Rockwood Farm
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Rockwood Cottage
-
Selfsorg.
Linne en badhanddoeke word voorsien - Wild Olive Cottage
-
Selfsorg.
Linne en badhanddoeke word voorsien - Cedar House
-
Selfsorg.
Linne en badhanddoeke word voorsien
Huisreëls
Bepalings en voorwaardes word voorsien wanneer die bespreking bevestig word.
Gaste moet asb. eie swemhanddoeke bring.
Troeteldierbeleid:
Goed gemanierde troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word (daar is katte en honde wat op die perseel woon).
Honde word nie op die meubels toegelaat nie.
Die plaas is in 'n bewarea geleë en daar is bobbejane wat gereeld deur die plaas kom, dus moet die honde onder beheer gehou word omdat 'n bobbejaan 'n hond ernstig kan beseer as hy bedreig voel.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 90%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R303, Rockwood Plaas, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang