Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rockview 43

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barracuda-boulevard 675, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Rockview 43 is in 'n veilige kompleks in Hibberdene, 'n kusdorpie in KwaZulu-Natal, geleë. Dis die ideale plek vir gaste wat op soek is na 'n seewegbreek.

Die huis bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens, en daar is 'n dubbelslaapbank in die leefarea. Die eerste badkamer het 'n stort-oor-bad, en die tweede badkamer het slegs 'n toilet.

Die oopplan-leefarea sluit 'n sitkamerstel, TV en 'n etenstafel met stoele in. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof en mikrogolfoond.

Veilige parkeerplek en braaigeriewe is beskikbaar. Gaste het ook toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad wanneer hulle nie die dag by die strand deurbring nie.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
DStv
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Ina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Barracuda-boulevard 675, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Rockview 43 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barracuda-boulevard 675, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3f1040e84984614a6b65e1cb0d718b2d4bb2dfb99ced681d778688d54d72990a514f50824c998c11601aaf525ada3a9ae052?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 5) 1 5 1 5 675 Barracuda Boulevard Hibberdene 4220 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.578417482242 30.573900885983

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang