Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rock House @ Benlize

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 08 Dec 2023 tot 06 Jan 2024 en 28 Mar 2024 to 26 Apr 2024.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Beperk tot slegs een afslagaanbod per maand.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 08 Dec 2023 tot 06 Jan 2024 en 28 Mar 2024 to 26 Apr 2024.

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Neem asseblief kennis dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei, wat goed is vir gewone motors om mee te ry.
Daar is ook 'n sementpad wat jou teen die berg na die lodge neem.

Musiek word toegelaat, maar neem asseblief ander gaste in ag wat die volume betref.
Stilte tye 23:00 - 08:00.

Indien daar 'n funksie by die lapa area is, sal die gemeenskaplike lodge swembad gesluit wees vir die duur van die funksie

Geen rook binne die eenheid nie

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 800
R 2 800 R 2 520
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 800
R 2 800 R 2 520
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Jalapor-weg, Broederstroom, 0240, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA38964b2a3cc9faed4b2c99227ec3ae7ebd788f7bd3692ffe4dd0a328dd0865f12a2fbca77b39084561db9172f21d29882cd3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 800 nouVanaf R2 520 per nag (plek vir 6) 16 5 1 5 Jalalpor Road Broederstroom 0240 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -25.7879816167 27.871711241308

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang