Rocherpan Beach House
Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 28 Apr 2025 tot 1 Mei 2025.
-
Kapasiteit: 8 persone
6 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Rocherpan Street, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 100R1 680 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Rocherpan Beach House is 'n bekoorlike selfsorgvakansiehuis in Dwarskersbos met slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders.
Rocherpan Beach House is 100 m van die strand af met gedeeltelike see-uitsigte.
Die huis bied 3 slaapkamers, elk met 'n koningingrootte-bed, en 'n dubbelslaapbank in die leefarea vir 2 kinders. Dit sluit 3 en suite-badkamers en 'n gastetoilet in. Een en suite het 'n bad en stort, 'n ander het 'n bad, en die derde het 'n stort.
Die volledig toegeruste kombuis bied alles wat nodig is vir selfsorg, insluitend 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Stapeldeure vanaf die eet- en TV-kamer lei na 'n ruim patio met 'n ingeboude braai wat oor die privaat tuin uitkyk.
Teen die agtergrond van pragtige strande, is die area bekend vir sy hartlike gasvryheid. Besoekers kan die ryk Weskus-erfenis geniet, wat weerspieël word in sy huise, kookkuns, kuns en kunsvlyt, en die verwelkomende glimlagte van die plaaslike inwoners.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Gerda Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- 13 Rocherpan Street, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
- Gaste dink Rocherpan Beach House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Dwarskersbos Weskus Wes-Kaap
-
Kapasiteit: 8 persone
6 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Rocherpan Street, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang