Rivierhuis
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tweerivier-wildsplaas, Lephalale, 0555, Limpopo
- Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Rivierhuis is op Tweerivier Wildplaas in Limpopo geleë. Die gemeubileerde eenheid bied luukse geriewe wat dit ideaal maak vir 'n romantiese wegbreek en ontspanne vakansie.
Die eenheid is geskik vir 2 gaste. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is toegerus met 'n gasstoof, yskas en ketel. Gaste kan ook 'n ete op die patio geniet. Die leefarea en kombuisie is oopplan. Etes kan verskaf en by die Riverhouse afgelewer word of op die River Deck sowat 1 km verder geniet word.
Bykomende kenmerke sluit 'n patio buite en veilige parkeerplek in. Gaste kan ook die braaigeriewe voor die River House geniet.
Doendinge in die omgewing sluit visvang, voëlkyk en wild in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Noeline Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Tweerivier-wildsplaas, Lephalale, 0555, Limpopo
- Gaste dink Rivierhuis het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Limpopo
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tweerivier-wildsplaas, Lephalale, 0555, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang