Riverview Estate
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Hierdie perseel het 'n omsetter om deurlopende kragtoevoer tydens beurtkragtye te verseker. Daarbenewens is daar watertenks in plek om ononderbroke watertoevoer, in geval van enige onderbrekings van die munisipale toevoer, te voorsien.
Slegs 6 gaste word na 23:30 op die perseel toegelaat.
Die buurt se stilte-ure is tussen 23:30 en 09:30. Respekteer dit asb. om 'n rustige omgewing te handhaaf.
Jou gasheer, Kerryn, wat in 'n aparte gebou op die perseel woon, sal beskikbaar wees om gaste tydens hul verblyftydperk te help.
Uitkloktyd is streng voor 10:00 op die vertrekdatum. Gastew sal die perseel teen hierdie tyd moet ontruim om enige ongerief vir die skoonmaakpersoneel te vermy.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Smith-straat 23, Gonubie, Oos-Londen, 5256, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang