Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Riverview Country Inn

Gastehuis
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swinburne-hoofweg 1, Harrismith, 9880, Vrystaat
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Riverview Country Inn bied gerieflike oornagverblyf in die hartjie van Harrismith. Dit kan 'n goeie opsie wees vir 'n paartjie of 'n klein gesin wat op soek is na 'n rustige wegbreek van die stad se gewoel.

Dié gastehuis bied die keuse van óf 6 dubbelkamers, 3 driepersoonskamers óf 2 gesinskamers wat 'n kapasiteit van 4 gaste het. Die dubbelkamers is ingerig met 'n dubbelbed, die driepersoonskamers het 'n dubbelbed en 'n enkelbed, terwyl die gesinskamers 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens het. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad.

Alle kamers het 'n tee- en koffieskinkbord; die gesinskamers sluit egter 'n yskassie en mikrogolf in.

Alle gaste het volle toegang tot die eiendom se uitgestrekte tuine waar hulle 'n heerlike piekniek of 'n oggendkoffie kan geniet. Boonop is daar 'n uitnodigende gemeenskaplike swembad waar gaste kan afkoel op daardie warm somersdae. Die eiendom het ook 'n restaurant op die perseel wat gaste kan besoek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Restaurant op die perseel

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Alisia K
Gesin met klein kinders
5.0
Absolutely worth it. It was a very nice place. The people were friendly and the room was clean and prepared even though we were early f...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Paul E
Gesin met klein kinders
5.0
For people that want to break away. The place is very homey, very beautiful and so quiet it makes you forget about all your troubles. T...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Retha R
Gesin met klein kinders
5.0
Ons het heerlik gebly. Sal beslis weer daar oornag. Alles skoon en netjies en baie goeie kliëntediens.
Jan 2025
Madeleine M
5.0
Mooi berge. Lekker gebly en lekker geslaap. Het verwag om 'n rivier te kan sien, maar onseker waar hy is.
Des 2024
Amelia J
Saam met lewensmaat
5.0
Best experience, would definitely recommend. It was absolutely divine. Feels like home. Thank you for the great service and experience.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Jennifer Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 4

Resensies 25

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • Swinburne-hoofweg 1, Harrismith, 9880, Vrystaat
  • Gaste dink Riverview Country Inn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Drakensberge Vrystaat
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swinburne-hoofweg 1, Harrismith, 9880, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc03106818f68a390329bebcc5ff519a7f936553f4d1a217bc53871a89fdcc486c44d957b64796a41e6efc68e7ea3d54a93a3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 1 Main Swinburne Road Harrismith 9880 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.34786 29.277878

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang