Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Riverstay

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Lingen-straat, Ruhe Plaas, Kroonstad, 9500, Vrystaat
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Riverstay, wat op die oewer van die Valsrivier in die Vrystaat geleë is, bied verblyf in gerieflik gemeubileerde selfsorg-eenhede. Die eiendom is ideaal vir visvang en voëlkyk.

Die River view Cottage is ideaal vir 2 mense. Dit beskik oor 'n koninggrootte-bed, 'n badkamer met 'n stort en 'n toegeruste kombuis met 'n Snappy Chef-induksieplaat en mikrogolfoond.

Die Standard Cottage is 'n kleiner eenheid met 'n dubbelbed en 'n stort. Geriewe sluit 'n yskas en mikrogolf in. Dit het ook 'n pragtige uitsig oor die rivier.

Die Familiekothuis is die grootste eenheid wat aangebied word. Dit beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis, eetarea, sitkamer en badkamer met 'n bad.

'n Seisoenale swembad, braaigeriewe en parkeerplek is beskikbaar. Klein troeteldiere word by Eenheid 1 toegelaat indien dit vooraf gereël word teen 'n ekstra koste.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 76 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Lizelle V
Gesin met tieners
5.0
Ontspanne en gemaklik. Baie lekker en gerieflik gebly. Eienaars vreeslik vriendelik!
Des 2024
Megan L
Gesin met tieners
5.0
Quiet, clean, great value for money, aircon, WiFi. Safe, beautiful. The host treated us like family off the bat. The apartment was tidy...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Annelize B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie bevredigend. Dit was voorwaar 'n heerlike plek om te bly, sal weer daar gaan bly.
Des 2024
Bonnie M
Saam met vriende
5.0
Lovely walk along the river, provides a feeling of being in nature. Beautiful stay, very comfortable. River right along the accommodati...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Johannes F
Besigheidsreis
5.0
Het amper deel van die familie gevoel. Baie vriendelik en behulpsaam. Kyk uit op die Vaalrivier.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Miemie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 76

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Van Der Lingen-straat, Ruhe Plaas, Kroonstad, 9500, Vrystaat
  • Gaste dink Riverstay het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Lingen-straat, Ruhe Plaas, Kroonstad, 9500, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6IgW6NN90LZuVc111l39NFGi0OzICG3owyS9QNRgS5kAtPlEyb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 76 5 1 5 Van Der Lingen Street Ruhe Farm 9500 Vrystaat 021 201 8901 11:00-20:00 10:00 -27.661593148663 27.261555322585

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang