Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Riverhouse at Linderhof

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Linderhof-plaas, Krommerivier, St. Francisbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R5 350 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Riverhouse at Linderhof is 'n bekoorlike vakansiehuis op die rivieroewer van 'n plaas in Krommerivier, St Francisbaai. Dié verblyf bied gaste 'n rustige verblyf met skouspelagtige sonsondergange met sterverligte nagte vanaf die patio.

Riverhouse beskik oor 3 hutte, 'n gesinskothuis en die hoofhuis wat gesamentlik tot 10 gaste kan akkommodeer. Daar is altesaam 7 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed met twee enkelbeddens. Die oorblywende slaapkamers is almal ingerig met 'n dubbelbed. Al die badkamers is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n aparte toilet.

Die oopplan-kombuis in die hoofhuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, skottelgoedwasser, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea is ingerig met 'n sitkamerstel en 'n vrystaande kaggel. Daar is 'n etenstafel met stoele en die skuifdeure lei na die balkon wat buitemeubels het. Gaste kan sit en ontspan op die rivieroewer wat ligstoele en braaigeriewe het. Hierdie rustieke paradys het min telefoonsein en geen TV nie, wat dit die perfekte plek maak om af te skakel. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

7 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Jacques V
Gesin met tieners
5.0
Not our first time at the Riverhouse at Linderhof. We just love this place! Great! Some challenges with Eskom, but our host went out of...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Johannes L
5.0
'n Heerlike ontspanne familienaweek met kinders en kleinkinders en twee vriende. Ja. Die waterspeelgoed (kayaks) was in puik toestand.
Jan 2025
Jacques V
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker wegbreek in die natuur met die Kromrivier op jou voorstoep. Wonderlike wegbreek met alles wat mens nodig het.
Des 2024
Noelle S
Saam met vriende
5.0
Alles wat jy nodig het vir 'n lekker naweek! Ons tweede keer by die Riverhouse - altyd fantasties!
Sep 2024
Chanel S
Saam met vriende
4.4
Beautiful setting! Gorgeous setting right on the river with lovely communal areas. The separate family unit was stunning - perfect for ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Chezanne Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 9

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Linderhof-plaas, Krommerivier, St. Francisbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Riverhouse at Linderhof het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kouga-Omgewing Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R 5 350
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R 5 350
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Linderhof-plaas, Krommerivier, St. Francisbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe255e071e768f664bed48581659c2bc45083b29bc8c7d35f66c58b928985aa0227536a5dcac719f4cb9d53e2fddab09de322?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 350 per nag (plek vir 10) 7 5 1 5 Linderhof Farm Kromme River 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.121217614575 24.754916736252

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang