Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

River View Guest Rooms

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Postmastraat 30, Noordbrug, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Vanaf R1 050 R945 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

River View Guest Rooms is in Potchefstroom geleë en bied gehalteverblyf vir sakereisigers, oornaggaste en gesinsbesoekers. Dit is binne maklike bereik van die Noordwes-Universiteit asook talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Verblyf beskik oor 4 moderne, individueel versierde gastekamers wat slaapplek vir 2 tot 3 gaste bied. Al die kamers het 'n oopplan-uitleg met 'n dubbelbed, kombuisie-area, werkstasie en 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad, toilet en wasbak. Al die kamers het 'n Smar-TV wat aan gratis WiFi gekoppel is.

River View Guest Rooms is in 'n baie eksklusiewe area, die Dam, geleë. Dit is die ideale area vir draf of stap met kinders en honde. River View front die Mooirivier, wat ook 'n goed onderhoude openbare park insluit.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 93 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Karlie V
5.0
Baie lekker. Die kamer was groot en netjies. Ligging was veilig en het genoeg privaatheid gehad.
Feb 2025
Anja B
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik, pragtig en sentraal geleë. Was aangenaam verras met die grootte van die eenheid.
Jan 2025
Johan O
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig en netjies. Dit was baie aangenaam en gerieflik. Jy kan die rivier hoor van daar af en dis beeldskoon. Baie lekker met die rivier af gewandel. ...
Sien meer
Jan 2025
Michelle D
5.0
Baie netjies, waarde vir geld. Baie gerieflik, naby universiteit vir studenteouers.
Jan 2025
Riza F
Gesin met tieners
5.0
Waarde vir geld. Goed vir jou gemoed. Baie lekker gebly. Al ons 3de keer. Sal vir seker weer.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marli Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 93

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Postmastraat 30, Noordbrug, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Gaste dink River View Guest Rooms het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 050
R 1 050 R 945
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 050
R 1 050 R 945
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Postmastraat 30, Noordbrug, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1mlhjLeNZcSsKErU8gAMA3GyHy8XOiFTl3SIG7nzupQqp8pxDY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 050 nouVanaf R945 per nag, vir 2 mense 93 5 1 5 30 Postma Street Noordbrug 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.678617886733 27.098372765308

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang