Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

River Rock Lodge

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pistorius Rust 288, Parys, 9585, Vrystaat
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

River Rock Lodge is op die oewer van die Vaalrivier aan die buitewyke van Parys geleë.

Verblyf bestaan uit individueel versierde en gemeubileerde eenhede. Die slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed. Elke eenheid het braaigeriewe en sommige met uitsigte oor die rivier of natuurtoneel. Spesifiseer asseblief in jou navraag of jy 'n rivierfront-eenheid sou verkies.

Daar is 2 eenhede wat omhein is vir troeteldiere. Twee klein skoothondjies word per eenheid toegelaat.

Daar is talle voëlspesies en lieflike natuurtonele om te besigtig. River Rock Lodge bied ook wonderlike visvanggeleenthede op 'n vang-en-vrylaat-basis.

Die dorpie Parys bied 2 gholflandgoedere, 'n binnenshuise arena by die Vredefortkoepel, perdeskoue en feeste.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 106 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Hester D
Saam met lewensmaat
5.0
Dis 'n baie mooi en rustige omgewing. Baie netjies en skoon. Ons sal beslis weer. Dis 'n baie mooi en rustige omgewing. Baie netjies en skoon. Ons sal...
Sien meer
Feb 2025
David R
Saam met lewensmaat
5.0
Baie rustige, netjiese plek. Personeel gaan uit hul pad om verblyf so aangenaam te maak. Fantastiese plek vir naweekwegbreek.
Jan 2025
Carita O
Saam met lewensmaat
5.0
We enjoyed our stay very much. Setting, clean and very friendly hosts! Fantastic lodge! We would love to go back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Jacques R
Saam met lewensmaat
5.0
Baie netjiese en gerieflike eenheid met vriendelike, hulpvaardige dames wat ons. Dit was 'n wonderlike, gerieflike, bo my verwagting verblyf.
Des 2024
Gregan K
Gesin met klein kinders
5.0
Little family getaway, very quiet and intimate. Our stay was absolutely amazing, very close travelling distance from everything - super...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Denise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 106

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Pistorius Rust 288, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink River Rock Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pistorius Rust 288, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA018d9a10644066bc09e4ee3c218392ab55578ac3174fb7acf054e53b523cf6fd40297e8122c56039de39b5dfff3fdc086743?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 106 5 1 5 288 Pistorius Rust Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -26.915531312282 27.432518005371

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang