River Bend Cottages
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Donkinstraat 91 - 93, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
River Bend Cottages is in 'n historiese gebou wat in 4 moderne kothuise omskep is. Die kothuise is 5 minute se ry vanaf restaurante en winkels geleë.
Al die kothuise het 'n aparte slaapkamer, en suite-badkamer, sitkamer, kombuis en buitebraai-area. Daar is gratis WiFi en elke kothuis het 'n privaat ingang. Die kothuise bied self-in- en uitklok met behulp van sluitkaste. Daar is parkeerplek van die straat af.
Kothuis 2 het slaapplek vir tot 4 gaste, met die slaapkamer wat ingerig is met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die badkamer is toegerus met 'n stort en toilet. Die kothuis het 'n oopplan-kombuis wat toegerus is met 'n oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel en broodrooster. Die sitkamer is ingerig met 'n slaapbank wat in 2 dik matrasse opvou. Gaste het hul eie buitebraai, 'n buitetafel op die groot privaat stoep, en 'n parkeerplek van die straat af met direkte toegang tot die kothuis.
Kothuis 3 het slaapplek vir tot 4 gaste. Dit het 'n slaapkamer met lugversorging wat met 'n koninggrootte-bed ingerig is. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel en broodrooster. Die sitkamer het 'n slaapbank wat in 2 aparte matrasse opvou. Die kothuis beskik oor 'n lessenaar en TV met toegang tot 'n buitebraai-patio. Daar is direkte toegang vanaf die parkeerplek van die straat af na die kothuis.
Kothuis 4 het slaapplek vir tot 5 gaste. Die slaapkamer het lugversorging en is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuis is goed toegerus met 'n oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel en broodrooster. Dit beskik ook oor 'n etenstafel waar gaste kan eet. Die sitarea het 2 slaapbanke. Een slaapbank vou af in 2 matrasse en die ander is 'n slaapbank vir 'n kind. Die kothuis beskik ook oor 'n TV en 'n buitebraai. Kothuis 4 het veilige parkeerplek met direkte toegang tot die kothuis.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Annemarie Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 56
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Donkinstraat 91 - 93, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Gaste dink River Bend Cottages het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Graaff-Reinet Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Donkinstraat 91 - 93, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang