Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ripples Beach House

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 38, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Vanaf R4 000 per nag (plek vir 14)

Beskrywing

Ripples Beach House is 'n pragtige dubbelverdiepinghuis wat die perfekte vakansiehuis is en vir groter gesinne sowel as gholftoergroepe voorsiening maak. Hierdie vakansiehuis is in 'n uitstekende posisie aan die Kowierivier geleë.

Dié huis het slaapplek vir 14 gaste en beskik oor 7 en suite-slaapkamers, 2 kombuisareas, 2 sitareas en 3 motorhuise. Daar is 2 aangrensende slaapkamers op die boonste vloer wat 'n en suite-badkamer deel, en 5 slaapkamers op die onderste verdieping. Die hoofslaapkamer bo is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die aangrensende slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n bad, instapstort, wasbak en toilet. Die ander 5 slaapkamers is almal op die onderste verdieping en is ingerig met óf 'n dubbelbed óf 2 enkelbeddens. 2 van die kamers deel 'n en suite-badkamer. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuisareas op die boonste en onderste verdieping is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daarbenewens is daar 'n wasmasjien en skottelgoedwasser vir gaste om van gebruik te maak.

Die hoofleefarea bo het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis, eetkamer en sitarea. Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV wat dit moontlik maak dat DStv gekyk kan word, maar gaste moet hul eie dekodeerder en kaart saambring. Gratis WiFi is regdeur die huis beskikbaar.

Boonop bederf hierdie huis met 'n lieflike kaggel om die koue nagte deur te bring. Die sitarea loop uit op 'n binnebraai-area en maak oop op die lieflike patio wat spog met 'n weber-braai en uitsigte oor die marina. Die sitkamer op die onderste verdieping het gemaklike rusbanke en eetarea.

Hierdie eiendom het oorgenoeg parkeerplek van die straat af en 3 motorhuise en is ten volle beveilig met 'n 24-uur binne- en buitealarmstelsel.

Kamer-opset

7 Slaapkamers 7 Badkamers, 7 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Kaggel
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Robyn Geverifieer

Eiendomme 19

Resensies 94

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Kusweg 38, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Gaste dink Ripples Beach House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag (plek vir 14)
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag (plek vir 14)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 38, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc81e3f893ca365913a9af47ab2e7fa8c166b7e90dda42b05bfe76d07e0643996aa9a7d9e5ea7419dff68ea857e26c86c6d99?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 14) 11 5 1 5 38 Beach Road Port Alfred 6170 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.598147720022 26.893037477316

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang