Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Right on the Beach

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Point Village Road, Beacon Point, Mossel Bay, 6511, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 030 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Right on the Beach is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis in die Point Village in Mosselbaai. Dit is ideaal vir 'n klein gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n gerieflike en gerieflik geleë tuisbasis sodat hulle 'n rustige wegbreek in hierdie gesogte bestemming kan geniet.

Die huis het slaapplek vir tot 4 gaste in 2 slaapkamers en 1 badkamer. Albei die slaapkamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed en maak gebruik van 'n gedeelde badkamer wat toegerus is met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n buitestort vir die gaste om af te was nadat hulle die strand besoek het. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is beskikbaar vir die gaste se gerief. Die eet- en sitareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n slim-TV. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Buite kan gaste 'n ruim patio met sitplek buite, 'n braai en ongerepte uitsigte oor die strand geniet. Direkte toegang tot die strand, 'n omskakelaar en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante en doendinge soos putt-putt en die Mosselbaai Zipline.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Alicia Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 11 Point Village Road, Beacon Point, Mossel Bay, 6511, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 030
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 3 030
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Point Village Road, Beacon Point, Mossel Bay, 6511, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0dd70af01dc8b3dcbab951302e3e40ba440a5a2f81380917a4360e0615c627ff2de1b2671969d2fe3be3641493412f9f7f07?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 030 per nag (plek vir 4) 11 Point Village Road Beacon Point 6511 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.1822035 22.1572324

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang