Rietrylaagte Accommodation and 4x4
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rietrylaagte Plaas, Trawal, 8147, Wes-Kaap
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Rietrylaagte Accommodation and 4x4 is 5 km van die N7 af op 'n grondpad geleë, naby die klein plaasgemeenskap van Trawal. Die akkommodasie is 'n ideale oornagplek wanneer jy tussen Kaapstad en Namibië reis, of vir diegene wat in die lente na die blomme kom kyk.
Patrys beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring. Daar is 'n lugversorger en 'n alarmstelsel in die huis. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n groot, ingeboude braai. Die kombuis is toegerus met alles wat gaste benodig vir 'n sorgvrye, selfsorgverblyf. Gaste word ook bederf met sjokolade en koffie- en teemaakgeriewe. Die eenheid het 'n TV, asook WiFi. Die eenheid het ook 'n Khol Khol-bubbelbad wat groot genoeg is vir 4 gaste.
Kolgans beskik oor 3 slaapkamers, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met Netflix. Die eenheid bied ook gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid het 'n alarmstelsel en 'n onderdakstoep met braaigeriewe.
Daar is selfoonontvangs in sekere areas op die plaas om kontak te hou met geliefdes. GVuests kan egter oproepe maak op Wi-Fi.
Ervaar die plaaslewe sonder om moderne geriewe in te boet. Gaste kan ook wild op die plaas sien en die klanke van die natuur geniet. Daar is egter geen selfoonsein by die huis nie, maar jy kan op die Wi-Fi oproepe maak.
Doendinge sluit in om die blomme te bewonder gedurende blomseisoen, stap tussen die diere op die plaas, 4x4- en bergfietsroetes om te geniet. Die plaas het ook genoeg geleenthede vir fotograwe om die landskappe, natuurlewe, sonsondergange en sonsopkomste vas te vang.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Wendy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 106
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Rietrylaagte Plaas, Trawal, 8147, Wes-Kaap
- Gaste dink Rietrylaagte Accommodation and 4x4 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rietrylaagte Plaas, Trawal, 8147, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang