Rietpoort Cottages
Beskrywing
Die kothuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens, 'n dubbelbed in die oopplan-leefarea en nog 'n dubbelbed op die solder, bo die badkamer, wat slegs met 'n leer toeganklik is. Die badkamer het 'n bad en 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, stoof en 'n mikrogolf toegerus. Ander geriewe sluit 'n TV met plaaslike kanale, lugversorging en 'n buitebraai in. Die kothuis is omhein en gaste is welkom om hul troeteldiere saam te bring.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Slaapbanke kan op versoek bygevoeg word.
Die eenhede is volledig bedraad vir DStv, bring asseblief jou eie dekodeerder en slimkaart saam.
Daar is 'n grondpad van 1,8 km wat na die eiendom lei, geskik vir alle motors. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voor bespreking.
Die kothuis is omhein en gaste is welkom om hul troeteldiere saam te bring indien vooraf gereël.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié Kliphuis het slaapplek vir tot 5 gaste en het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet, 'n enkelbed in die oopplan-sitkamer- en -eetarea, asook 'n area met 2 enkelbeddens wat afgesluit kan word vir meer privaatheid. Dié area het sy eie badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, oond en stoof. Ander kenmerke sluit 'n TV met plaaslike kanale, 2 lugversorgers en 'n buitebraai-area in. 'n Ekstra dubbelslaapbank kan ook bygevoeg word om 'n bykomende 2 gaste te akkommodeer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Slaapbanke kan op versoek bygevoeg word.
Die eenhede is volledig bedraad vir DStv, bring asseblief jou eie dekodeerder en slimkaart saam.
Daar is 'n grondpad van 1,8 km wat na die eiendom lei, geskik vir alle motors. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voor bespreking.
Die kothuis is omhein en gaste is welkom om hul troeteldiere saam te bring indien vooraf gereël.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 'n slaaparea. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en daar is 'n area met 'n slaapbank vir 2 kinders. Die badkamer is toegerus met 'n stort en toilet. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, stoof en oond. Ander geriewe sluit 'n TV en sonkrag in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Slaapbanke kan op versoek bygevoeg word.
Die eenhede is volledig bedraad vir DStv, bring asseblief jou eie dekodeerder en slimkaart saam.
Daar is 'n grondpad van 1,8 km wat na die eiendom lei, geskik vir alle motors. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voor bespreking.
Die kothuis is omhein en gaste is welkom om hul troeteldiere saam te bring indien vooraf gereël.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: R53, Rietpoort-plaaas 518 Erfdeel 78, Potchefstroom, 9585, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang