Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ridgeworth Flat

Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 20 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Greenway-rylaan 17, Ridgeworth, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 R960 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Ridgeworth Flat, geleë in Bellville, is 'n bekoorlike eenheid wat gerieflike verblyf bied, ideaal geskik vir sakereisigers, of oornagverblyf en toeriste.

Hierdie ruim 1-slaapkamer-eenheid kan tot 4 gaste gemaklik akkommodeer en beskik oor 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het oorgenoeg kasspasie. Gaste kan gebruik maak van die badkamer wat toegerus is met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit brei uit na die sitarea wat gemeubileer is met 'n gemaklike dubbelslaapbank wat 2 gaste kan akkommodeer. Die sitkamer het 'n slim-TV met toegang tot die DStv-toepassing op gaste se rekeninge. Dit beskik ook oor 'n etenstafel met sitplek vir 4 en stoele. Gaste het toegang tot gratis WiFi regdeur die eenheid.

Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel agter 'n hek, wat 'n ekstra laag sekuriteit vir voertuie bied. Dit laat gaste gemoedsrus hê met die wete dat hul voertuie tydens hul verblyf beskerm word.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Frederick B
Gesin met tieners
5.0
Weereens baie lekker gebly. Ons het weereens baie lekker gebly. Dit is skoon, netjies, ruim en toegerus met alles wat nodig is. Veilige verblyf met ve...
Sien meer
Feb 2025
Aiden S
Saam met lewensmaat
5.0
Aangenaam en rustig. Baie netjies en skoon woonstel. Stil en veilige area. Sal definitief weer daar wil gaan bly.
Des 2024
Ernie B
Saam met lewensmaat
5.0
Daadwerklik 'n aangename ondervinding sonder dat mens moes vra vir enigiets. Ons was aangenaam verras met die skoon en netjiese geriewe. Dis die klein...
Sien meer
Des 2024
Ronel L
5.0
Ek het vir 'n week daar gebly en Henry was baie vriendelik en behulpsaam. Ek het baie lekker gebly by Ridgeworth Flat. Dit was die klein dingetjies wa...
Sien meer
Nov 2024
Frederick B
Gesin met tieners
5.0
Baie tevrede. Dit is die tweede keer wat ons hier bly. Weereens baie tevrede. Dit is skoon, netjies, ruim en volledig toegerus. Veilige parkering. Sti...
Sien meer
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Henry Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Greenway-rylaan 17, Ridgeworth, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ridgeworth Flat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
R 1 200 R 960
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 200
R 1 200 R 960
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Greenway-rylaan 17, Ridgeworth, Bellville, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3213558245c61787f51dca7108ad7f0b2885ef378d5266e5cc165e6df45e4b448d4ca1f77c721814e8a8f19c1bdc5d936846?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R960 per nag (plek vir 4) 26 5 1 5 17 Greenway Drive Ridgeworth 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.872318239162 18.646393925611

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang