Richmond House Cottages
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 19 Wesley Hill Street, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Richmond House Cottages bied 'n bekoorlike selfsorg-toevlugsoord in die kusdorpie Port Alfred met uitsigte oor die Kowierivier. Dit is 'n uitstekende keuse vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige wegbreek na dié dorpie aan die kuslyn van die Ooskus.
Gaste het 'n keuse tussen 3 pragtig ingerigte kothuise, almal met hul eie privaat ingang en privaat badkamers. Boonop beskik die eenhede oor gemeubileerde leefvertrekke, toegeruste kombuisies, gemaklike beddens, kwaliteit linne en badhanddoeke, TV's en braaigeriewe. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.
Die eiendom spog met 'n welige tuin met plaaslike voëls, ideaal vir ywerige voëlkykers, 'n gemeenskaplike boma, en The Richmond House Museum and Music Room. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Kowie Bunga Ocean & River Adventures is ongeveer 800 m weg, terwyl West Beach ongeveer 900 m weg is. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Neville Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 19 Wesley Hill Street, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Gaste dink Richmond House Cottages het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Port Alfred Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 19 Wesley Hill Street, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang