Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rhus Lancea Cottage

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Kosterweg R509/V2, Magaliesburg, 1739, Gauteng
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Rhus Lancea Cottage is 'n ruim kothuis wat weggesteek is tussen die bome en struike ryk aan voëllewe, met 'n pragtige uitsig oor die plaas en die diere wat wei.

Die oopplan-eenheid beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en bied slaapplek aan 2 gaste. 'n Ovaalvormige bad, 'n stort, wasbak en 'n toilet is in die badkamer beskikbaar. Daar is 'n knus sitarea met gemaklike rusbanke voor 'n kaggel sodat gaste warm kan bly gedurende die winter.

'n Groot kombuis is toegerus met 'n 4-sitplek-eetkamertafel en basiese toebehore soos 'n 2-plaat gasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware.

Gaste kan op die patio of by die braai buite ontspan terwyl hulle die uitsigte oor die plaas bewonder. Daar is 'n gemeenskaplike swembad op die plaas wat gaste kan gebruik om af te koel.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Swembad
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Kerry P
5.0
A delightful cottage and host! What a delightful cottage and host! Clean, neat, spacious and peaceful. All the amenities necessary and ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Warren H
Saam met lewensmaat
5.0
Would definitely go again. It was a very cute cottage, exactly as described.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Alicia J
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, mooi natuur. Ons het baie lekker gebly en die plek is baie rustig. Ons sal definitief Rhus Lancea Cottage aanbeveel as 'n lekker wegbreek in d...
Sien meer
Jan 2025
Leroux E
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect for a quiet long weekend getaway. Perfect if you just want to chill and have quiet, but also perfect if you want a place that i...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Juwan D
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful, cozy and beautiful. My wife and I had an amazing stay. Perfect place to escape the city. The accommodation is comfortable and...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Willem Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Kosterweg R509/V2, Magaliesburg, 1739, Gauteng
  • Gaste dink Rhus Lancea Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Kosterweg R509/V2, Magaliesburg, 1739, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6515ac6563bff40b880f91efbb0651807fb2ff125545036286a88cfbfe87aae7a088082fdc11cec9f026fa6c097e51f4c7ba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 46 5 1 5 Koster Road R509/V2 Magaliesburg 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 12:00 -25.992345240625 27.519845642853

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang