Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rhodes Retreats - Den Hagen Guest Farm

  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Carlisle Hoek, Rhodes, Barkly-Oos, 9787, Oos-Kaap
  • Vanaf R990 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Rhodes Retreats - Den Hagen Guest Farm is 7 km buite die gewilde dorpie Rhodes geleë. Die plaas skuil in die Carlisle Hoek-vallei wat net 12 km vanaf Tiffindell Ski-oord is.

Die werkende plaas bied verblyf in 3 goed toegeruste selfsorgkothuise en 1 groot plaashuis. Die instansie is kindervriendelik en maak voorsiening vir beide groot gesinsgroepe sowel as kleiner groepe of paartjies.

Die plaas het 'n sentrale speletjieskamer en 'n verskeidenheid buitemuurse doendinge soos voetslaan, voëlkyk, swem en fietsry. Ontbyt en DStv-kanale is beskikbaar teen 'n ekstra koste.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Judy Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 32

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Carlisle Hoek, Rhodes, Barkly-Oos, 9787, Oos-Kaap
  • Gaste dink Rhodes Retreats - Den Hagen Guest Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Rhodes Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R 990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Carlisle Hoek, Rhodes, Barkly-Oos, 9787, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ5MjJiYjZhLWU1ZmUtNGViZC1iZmY0LWRjNTY5MmQxZjE3MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 Carlisle Hoek Rhodes 9787 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -30.743952777778 27.956519444444

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang