Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rhebokvlakte Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gecko Rock Private Nature Reserve, Nougaspoort, 30 km vanaf Touwsrivier, 6880, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 250 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Rhebokvlakte Cottage, geleë in die Nougaspoortvallei, sowat 30 km vanaf Touwsrivier, bied gaste 'n eko-avontuurbestemming en 'n avontuurlike buitelug-ervaring in die Suid-Afrikaanse Karoo.

Dié houtkothuis beskik oor 1 slaapkamer en 'n badkamer met slaapplek vir tot 4 gaste. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n toilet, wasbak en stort. Boonop is daar 'n dubbelslaapbank in die leefarea.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer wat met 'n gemaklike rusbank, 'n binnenshuise kaggel en 'n kombuis toegerus is met 'n yskas-vrieskas en gasstoof. Alle breekware en eetgerei word voorsien. Die kothuis maak oop op 'n stoep met braaigeriewe.

Gaste kan die privaat KolKol-warmbad, die reservaat-uitsigte, sterre, voetslaan, bergfietsry, rotsklim en 4x4-roetes geniet, of bloot in die skadu sit met 'n goeie boek of 'n verfrissende drankie.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Swembad
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Braai
Warmbad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Michelle O
Saam met lewensmaat
5.0
Mooiste plek om te rus en weg te kom van die stad. Beste plekkie ooit, ons het baie lekker gebly en sal definitief weer teruggaan.
Nov 2024
Lieneke B
Saam met lewensmaat
5.0
Mense is baie vriendelik en dis die perfekte plek as jy wil rus. Baie mooi uitsig, stil en rustig.
Okt 2024
Charne H
Saam met lewensmaat
5.0
Asemrowend, mooi, en spesiaal! Wow! Ons is in awe! Dit is 'n ongelooflike mooi plek. Ons het verloof geraak die naweek en ek voel só bevoorreg om op s...
Sien meer
Aug 2024
Hanchen V
Gesin met klein kinders
4.8
Asemrowende landskap, ons sal terug wees! Heerlike verblyf, afgesonder van ander gaste, asemrowende prentjies.
Des 2024
Anene U
Saam met lewensmaat
4.6
Pragtige natuur kuier. Baie privaat, pragtige omgewing, skoon en 'n heerlike, skoon warmbad. Die sterre in die aand is ongelooflik. Was ongelooflik wa...
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Sharon Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 55

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Gecko Rock Private Nature Reserve, Nougaspoort, 30 km vanaf Touwsrivier, 6880, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rhebokvlakte Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaapse Wynlande Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 2 250
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 2 250
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gecko Rock Private Nature Reserve, Nougaspoort, 30 km vanaf Touwsrivier, 6880, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA61ba3303c99efa9298cf6a86805e06a541ea1088fdbcb57a6c6e72ce38495a2150f49d5a1001d5120ee59515fff2580385f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag, vir 4 mense 6 5 1 5 Gecko Rock Private Nature Reserve Nougaspoort 6880 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.5344619 20.1188297

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang