Renosterberg Lodge
- Kapasiteit: 16 persone
- Geen kinders onder 17
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jacobus Smit-straat 61, Royldene, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Renosterberg Lodge bied gerieflike oornagverblyf sentraal geleë in Kimberley, wat dit 'n ideale opsie maak vir sakereisigers of vakansiegangers.
Hierdie eiendom bied gaste 'n keuse van 8 pragtig ingerigte kamers, almal met en suite-badkamers. Die kamers beskik oor gemaklike beddens, met linne en badhanddoeke wat voorsien word. Al die kamers bied bykomende geriewe soos 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, lugversorging, 'n TV met DStv-kanale, gratis WiFi, asook 'n lessenaar en stoel.
Gaste kan ook gebruik maak van die gemeenskaplike swembad, braaigeriewe en sitarea. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar, en gaste sal naby gewilde toeristebesienswaardighede in en om Kimberley geleë wees, soos Die Groot Gat, Kamfersdam en vele ander opwindende plekke om in die Kimberley-distrik te besoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Renosterberg Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Jacobus Smit-straat 61, Royldene, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Gaste dink Renosterberg Lodge het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Kimberley Noord-Kaap
- Kapasiteit: 16 persone
- Geen kinders onder 17
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jacobus Smit-straat 61, Royldene, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang