Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Remote Corner

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Flower Pots
Vanaf R950
R 950 R 760
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

'n Klein, bekoorlike tuinkamer met en suite-badkamer met 'n stort. Dit is meer gepas vir 'n enkelreisiger aangesien dit kleiner is, maar omdat dit 'n dubbelbed het is dit ook geskik vir paartjies. Dit is een van die gewildste kamers weens die uitstekende waarde vir geld in die area. Die kamer bied toegang tot 'n patio met 'n bistro-tafel en -stoele.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Verwarmer
Draagbaar, Elektries, Paneel
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Kamerdiens
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Verwarmer
Draagbaar, Elektries, Paneel
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Ontbyt is ingesluit.

Huisreëls

Geen partytjies of geleenthede word toegelaat nie.
Geen rook of vaping binnenshuis nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
The Coal Shed
Vanaf R1 190
R 1 190 R 952
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

The Coal Shed is 'n bekoorlike sonnige kothuis, opgeknap om die oorspronklike wese van 'n ou Transvaalse plaaskothuis met 'n moderne, nuwerwetse gevoel te behou. Dit het 'n kompakte kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, mikrogolf, lugbraaier, wasbak en basiese selfsorgtoerusting. Die eenheid lei na 'n patio met 'n bistro-tafel en -stoele.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Verwarmer
Draagbaar, Elektries, Paneel, Gas
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Kamerdiens
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Verwarmer
Draagbaar, Elektries, Paneel, Gas
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Die tarief sluit ontbyt in.

Huisreëls

Geen partytjies of geleenthede word toegelaat nie.
Geen rook of vaping binnenshuis nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
The Granary
Vanaf R1 190
R 1 190 R 952
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

The Granary is 'n bekoorlike kothuis met 'n plattelandse atmosfeer. Die kamer is lig en lugtig met 'n hoë plafon en skoon, moderne badkamer met sogenaamde "subway"-teëls. Die opknapping het die oorspronklike gevoel van die gebou behou en moderne geriewe bygesit. Daar is 'n dubbelbed, yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit lei na die stoep met 'n tafel en stoele buite.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Verwarmer
Draagbaar, Elektries, Paneel, Gas
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Verwarmer
Draagbaar, Elektries, Paneel, Gas
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Ontbyt is ingesluit.

Huisreëls

Geen partytjies of geleenthede word toegelaat nie.
Geen rook of vaping binnenshuis nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Ivy Room
Vanaf R1 190
R 1 190 R 952
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

'n Lieflike sonnige kamer wat na die tuin lei. Daar is ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n Viktoriaanse-bad en ’n stortuitbreiding. Daar is ook 'n yskassie, mikrogolf, broodrooster, ketel en basiese eetgerei en breekware.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Verwarmer
Draagbaar, Elektries, Paneel, Gas
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Kamerdiens
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Verwarmer
Draagbaar, Elektries, Paneel, Gas
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Ontbyt is ingesluit.

Huisreëls

Geen partytjies of geleenthede word toegelaat nie.
Geen rook of vaping binnenshuis nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Rose Cottage
Vanaf R1 290
R 1 290 R 1 032
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Rose Cottage is 'n ruim kothuis met slaapplek vir 4. Dit bestaan uit 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n groot oopplan-leefarea met 2 enkelbeddens, 2 banke en 'n ingeboude lessenaar. Verder is daar 'n tafel met 4 stoele en 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas, mikrogolfoond, oondjie, elektriese braaipan, lugbraaier en 'n broodrooster. Die kothuis het 'n platskerm-TV met DStv, vars wit linne, haardroër, boeke, speletjies en 'n teeskinkbord. Ontbyt word in die somer op die stoep bedien of in die winter in die eetkamer

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Verwarmer
Elektries, Paneel, Gas
DStv
Voorsiening vir beurtkrag
Batteryaangedrewe motorhuisdeur, Omsetter, Herlaaibare gloeilampe, Sonpanele, Internet met 'n UPS
Badkamer
Badhanddoeke
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Verhitte handdoekreling
Buitelug
Braai
Tuin
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Gratis
Kombuis & eetkamer
Lugbraaier
Braai
Basiese kook-benodighede
Potte en panne, Sout en peper
Etenstafel
Sitplek vir 4
Yskas
Volledige kombuis
Verhit-en-eetgeriewe
Ketel
Kombuisie
Mikrogolfoond
Melk
Kamerdiens
Gratis
Broodrooster
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Voorsiening vir beurtkrag
Batteryaangedrewe motorhuisdeur, Omsetter, Herlaaibare gloeilampe, Sonpanele, Internet met 'n UPS
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Reëls & veiligheid
Brandblussers
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Rusbank
Spieëltafel
Ekstra kussings en komberse
Strykyster
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Verwarmer
Elektries, Paneel, Gas
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Ontbyt is ingesluit. Selfsorg-tariewe is beskikbaar op versoek.

Huisreëls

Geen partytjies of geleenthede word toegelaat nie.
Geen rook of vaping binnenshuis nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Corner House
Vanaf R2 500
R 2 500 R 2 000
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

'n Drieslaapkamerhuis wat aan die hoofhuis grens. Daar is 'n privaat tuin en swembad. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer 2 enkelbeddens. 'n Ekstra bed kan ook op versoek bygevoeg word. Die eenheid het 'n volledig toegeruste kombuis met 'n wasmasjien, 'n sitkamer, 'n eetkamer.

Oorsig van kamer/eenheid
3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Verwarmer
Draagbaar, Elektries, Paneel, Gas
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Kaggel
Verwarmer
Draagbaar, Elektries, Paneel, Gas
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorgverblyf.

Huisreëls

Geen partytjies of geleenthede word toegelaat nie.
Geen rook of vaping binnenshuis nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R950
R 950 R 760
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Galway-weg 28, Parkview, Johannesburg, 2193, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk2Y2I0ZDdkLTgxNDQtNDVkYS1iZjc0LTEzMTBiMjI3YzczYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R760 per nag, vir 2 mense 109 5 1 5 28 Galway Road Parkview 2193 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.167816958549 28.020203411579

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang