Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Remi Lodge

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Let asb. dat selfoonsein beperk is.

Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet by die instansie navraag doen oor die toestand van die pad voor hul aankoms, aangesien die toestand kan verander as gevolg van onvoorsiene omstandighede.

Gewone voertuie kan op die grondpad ry, maar hulle moet baie versigtig ry. Lae voertuie sal nie op die pad kan ry nie.

Gaste moet hul eie visvanggereedskap saambring. Visvang is slegs op ’n vang-en-vrylaatbasis, maar gaste mag 1 vis per dag teen ’n ekstra koste hou.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 6 750
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 6 750
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bosmanstraat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc6ec76c46dc0582b5adaf8683e335a89cd957a22a3e9970b79c0d8971f3534e03982916816fb1eea6c08fe2b22c8a574d554?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 750 per nag, vir 8 mense 2 5 1 5 Bosman Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.399436962011 29.993340969086

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang