Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Reebok Akkommodasie

Selfsorg
Winteraanbod 30% af

Kry 30% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Feb 2025 tot 31 Okt 2025.

  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Fourie-laan, Reebok, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 900 R1 330 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Reebok Akkommodasie vakansiewoonstel geleë binne maklike bereik van die strand, in die kusdorpie Reebok. Die gehuggie lê tussen Klein Brakrivier en Groot Brakrivier, en dit is 'n entjie se ry vanaf Hartenbos, Mosselbaai, George en George Lughawe.

Hierdie 2-slaapkamer-eenheid is op die grondvloer van die eienaars se huis geleë en bied slaapplek aan 4 gaste en 'n baba tussen 0 en 24 maande. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en babageriewe, insluitend 'n eetstoel, 'n kampbedjie met 'n matras, en 'n speelhok met speelgoed vir 'n kind tot 24 maande. Die slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort. Die eenheid het 2 waaiers, 'n haardroër en 'n kluis.

Aangesien almal deur beurtkrag geraak word, het die onderneming 'n kragopwekker aangekoop om krag te voorsien tydens kragonderbrekings.

Die oopplan-kombuis het 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en basiese toebehore. Bykomende geriewe vir die eenheid sluit 'n platskerm-TV met volledige DStv, DVD-speler, 'n braai-area en veilige parkeerplek op die perseel vir 2 voertuie in. Wi-Fi is beskikbaar.

Linne en badhanddoeke word voorsien.

Besienswaardighede in die omgewing sluit Botlierskop Wildreservaat, Reebokstrand, Kleinbrakstrand, De Dekke Restaurant en ander restaurante, Oubaai Gholflandgoed, asook ander gholfbane en die Garden Route Casino in terwyl doendinge soos swem, aangesien die strand binne loopafstand is, voetslaan, bergfietsry, kajakvaart, visvang, helikopterritte, valskermsweef en wynproe in die area geniet kan word. Gaste kan ook tussen Mei en Desember hier dolfyne en walvisse sien.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Dubbelbed

1 x Kinderbedjie

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Annelene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 7 Fourie-laan, Reebok, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Reebok Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 900
R 1 900 R 1 330
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 900
R 1 900 R 1 330
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Fourie-laan, Reebok, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfgIXYK8QpxlibGeAKsEOIryKP89jS979ZmKG7hK7EUUDHe40Vb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 900 nouVanaf R1 330 per nag (plek vir 5) 4 5 1 5 7 Fourie Avenue Reebok 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 10:00-20:00 10:00 -34.075784 22.17488

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang