Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rebellie Gaste Plaas - The Lodge

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rebellie-plaas, Langs die R712, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Rebellie Gaste Plaas – The Lodge bied 'n onvergeetlike wegbreek, 14 km vanaf Clarens in die Oos-Vrystaatse berge.

Rebellie Gaste Plaas – The Lodge het slaapplek vir 7 mense op die solder en 2 slaapkamers. Die een slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede 'n koningingrootte-bed sowel as 'n enkelbed het. Albei kamers het 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die solderkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en maak gebruik van 'n badkamer met 'n stort. Gerieflikheidshalwe word beddegoed voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n mikrogolfoond, 'n stoof en oond, sowel as 'n yskas, en gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet. Die sitkamer het 'n kaggel vir koue dae en braaigeriewe is op die patio beskikbaar.

Die Lodge is troeteldiervriendelik, maar klein honde moet asseblief aan 'n leiband gehou word.

Die gasteplaas het geen heinings nie, en wild soos swartwildebeeste, elande, sebras en blesbokke, en elande loop vrylik rond, en gaste kan selfs die ervaring hê om hulle te besoek. Gaste kan die berg klim wat 'n uitsig oor Lesotho en Clarens bied, hul bergfietse saambring om die plaas te verken of hul 4x4-vaardighede op die 2 beskikbare roetes toets, wat graad 3 tot 5 is. Doendinge in die omgewing soos skyfskiet, perdry, visvang en witwatervlotvaart kan ook geniet word.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Nadene V
Gesin met tieners
5.0
Onvergeetlik. Dit was ongelooflik lekker gewees, ons almal het dit baie geniet, ek en my man, die kinders en selfs ons honde - sal beslis weer gaan.
Jan 2025
Rarang S
5.0
Snowcation. My stay coincided with the snowfall in FS. The owner's partner offered to drive my crew in her car for snow sighting at no ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Richard S
Gesin met tieners
5.0
Uitstekend. Baie lekker gekuier!
Aug 2024
Johan B
5.0
Stilte en ruimte vir die siel. Die stilte en ruimte was heerlik. Baie stap opsies met asemrowende uitsig. Sal graag 'n slag in die somer wil terugkeer...
Sien meer
Jul 2024
Dave N
4.6
Pragtige natuurskoon! Ons het ons verblyf by Rebellie sommer baie geniet! Al ons verwagtinge is oortref. Wynand is die perfekte gasheer en het alles g...
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Wynand Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 73

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Rebellie-plaas, Langs die R712, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Rebellie Gaste Plaas - The Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rebellie-plaas, Langs die R712, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6deb07f60dbc94ddefdab4a224a8d5ce52d941cf329a7e021ac385b6f01b45e31e7eb37b02b957688065dd30ce54caef0f65?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense 46 5 1 5 Farm Rebellie Off the R712 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.581924669924 28.494187996365

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang