Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Raptor Rise

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tweejongezellenweg, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 310 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Raptor Rise is op 'n olyf- en beesplaas wat ook as die tuiste vir afgetrede perde dien en bied verblyf in eenhede vir oordeelkundige reisigers. Hierdie verblyf is in Tulbagh se ongelooflike Vallei van Oorvloed, net 120 km vanaf Kaapstad in die hartjie van die Kaapse Wynlande geleë.

Elke suite bied 'n uitsig oor die mooi omgewing en het gehalte-afwerkings en wit linne.

Die plaas het selfsorgverblyf-opsies vir klein, intieme wegbreke, maar kan ook vieringe vir groter groepe van tot 38 gaste akkommodeer. Gaste kan die privaatheid van hul eie en suite-kamer met die selfsorggeriewe in die Feedroom, The Barn of die Foundry kombineer. Daar is ook konferensiegeriewe.

Raptor Rise is na die roofvoëls vernoem wat hier deur die lug op die warm lugstrome swiep wat deur die kombinasie van die vallei se dieptes en berge veroorsaak word. Van die kamers is na die kleiner voëlspesies in die vallei vernoem.

Tulbagh is dikwels die tuiste van die Cape Epic en daar is dus gemerkte bergfietsroetes wat geskik is vir beginners en ervare fietsryers op die plaas. Die vallei het ook 'n aantal staproetes. Gaste kan stap, draf, of fietsry op die plaas en op die naburige eiendomme, maar gaste moet net eers navraag by ontvangs doen.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 166 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Nick C
Saam met lewensmaat
5.0
Just breathtaking! Bliss! Serene! The best that I could have asked for! We enjoyed it so much and will definitely return.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Mohammad R
Saam met vriende
5.0
An amazing experience. It was a very pleasant stay, our accommodation was very clean, with great amenities and fully facilitated. Would...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Amanda R
Saam met lewensmaat
5.0
A peaceful escape. We had such a lovely stay, the Francolin room has all that you need combined with the shared kitchen space. Peaceful...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Tami B
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtig. Skoon. Rustig. Baie lekker! Gaan beslis weer kom.
Des 2024
India G
Saam met lewensmaat
5.0
We thoroughly enjoyed the location and the stay at Raptor Rise. Loved the level of privacy. The self check-in was a plus. We will defin...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sarah Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 166

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Tweejongezellenweg, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Gaste dink Raptor Rise het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tulbagh Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 1 310
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 310
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tweejongezellenweg, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7f155e1bc7d192d4e51612b09814e8a879239bf43f32cd54c6b3a080a0422700d1ba4f770ad367bb38f34db13ab9f30b9b94?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 310 per nag, vir 2 mense 166 5 1 5 Tweejongezellen Road Tulbagh 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.250047288973 19.098722934723

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang