Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Raptor Ridge Lodge

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 583 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.2
Veiligheid
4.2
Roseli L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Baie mooi plek, vriendelike gasvrou. Baie lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louwrens V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Kan aanbeveel. Puik plek en puik diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hansie E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Rustig. Baie gerieflik en baie goed geleë. Sal weer van Raptor Ridge gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sydney F
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Siël vrede. Baie lekker, gebly. Gasvryheid. Skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hines E
1 nag
4.8
Feb 2025

It was good and I would recommend it again. It was a convenient stop on the way to JHB.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dewald H
1 nag
4.8
Jan 2025

Baie netjies en gemaklike oorslaapverblyf. Baie netjies en grieflike oorslaapverblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ettienne S
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2025

Dis was ok, maar net ok. Die B&B is nice. Net twee dinge wat hulle moet adresseer is die bed is heeltemal oor die muur, dus was slaap nie goed nie. Tweedens, kon ons eenvoudig nie die stort se water gereguleer kry teen 'n konstante temperatuur nie - of brandwarm of koud. Andersins was alles goed en gaaf.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Risha D
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2025

Pragtige uitsig. Pragtige uitsig oor Gariepdam. Stil en rustig onder ope lug om sterre te aanskou. Effens ongemaklik geslaap sonder lugverkoeler/waaier a.g.v. beperkte elektrisiteit.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Bets Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 583

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bethulie-pad, R701, Gariepdam, 9922, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg4YTdlNmRmLWNkMTUtNDUyZS1hYjM3LWQ5YjUzNWY4NmNhZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 583 5 1 5 Bethulie Road R701 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.545499536853 25.591120329698

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang