Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rand Self-catering Accommodation

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Randstraat 9, Carolina, 1185, Mpumalanga
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Rand Self-catering Accommodation bied skoon en gerieflike selfsorgverblyf in Carolina, Mpumalanga. Carolina is op die Johannesburg-na Eswatini-roete geleë, en dit is ook 'n gerieflike oornagplek vir gaste wat na en van die Krugerwildtuin reis.

Verblyf word gebied in een van ses selfsorgkamers in 'n stil omgewing met goed gevestigde groot bome wat verskeie slaapplekke het, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n sitarea, 'n etenstafel en 'n kombuisie wat toegerus met basiese toebehore en 'n tee- en koffieskinkbord. Die kamers sluit 'n 32" platskerm-TV met premium DStv in. Beddegoed en handdoeke word voorsien en gedurende die koue wintermaande is die beddens toegerus met elektriese komberse.

Rand Self-catering Accommodation is geleë in Carolina, 'n gras- en vleilandestreek van Mpumalanga wat 'n verskeidenheid voëllewe, staproetes en watersport bied.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 137 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Ben H
Saam met lewensmaat
5.0
Sal in die toekoms net daar oornag! Heerlik gebly - Helgaardt doen werklik moeite om gaste welkom te laat voel - plattelandse stilte en rustigheid!
Feb 2025
Maryke Z
Gesin met tieners
5.0
Netjies, rustig en vriendelik. Het baie lekker gebly. Vriendelike mense, netjies en pragtige uitsig. Stil en rustig, kon nie vir meer vra nie. Baie da...
Sien meer
Jan 2025
Ilsa L
Saam met lewensmaat
5.0
Rustigheid, vrede en baie liefde. Very interesting stay. I have learned so much about plants and I admire the passion the owner has for...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Martie R
Saam met lewensmaat
5.0
Tuis gevoel. Gemaklik en gerieflik. Baie lekker gebly. Goeie vriendelike diens. Kamer was netjies en alles beskikbaar. Baie lekker.
Des 2024
Lawrence O
Saam met vriende
5.0
Awesome stay. Our stay was great; the rooms were spacious and neat.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Helgaardt Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 137

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Randstraat 9, Carolina, 1185, Mpumalanga
  • Gaste dink Rand Self-catering Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Carolina Mpumalanga
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Randstraat 9, Carolina, 1185, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f61d2caad110baddccee20e66160cb826e46d09e7c01f6fa4e8c4af9a66d7396313998f488081fd83e287229aab2b9fa6d1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 137 5 1 5 9 Rand Street Carolina 1185 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.060316628636 30.10928951059

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang