Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ramblinn

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
    6 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 97 Nkwazi Drive, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 875 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Ramblinn is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis in Zinkwazi-strand. Dit is 'n uitstekende keuse vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige wegbreek na hierdie kusdorpie, met direkte toegang tot die strand.

Die huis het slaapplek vir tot 10 gaste in 4 lugversorgde slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl twee van die slaapkamers 2 enkelbeddens het. Die vierde slaapkamer is 'n slaapsaalstyl slaapkamer en is ingerig met 4 enkelbeddens. Die eerste gedeelde badkamer het 'n bad en stort, terwyl die tweede badkamer slegs met 'n stort toegerus is. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien en wasgoedlyn is beskikbaar vir gaste se gerief. Die ruim leefarea maak heeltemal oop na die buitelug, en is ingerig met gemaklike sitplek, 'n TV en 'n etenstafel. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Gaste buite kan braaigeriewe, 'n swembad en direkte toegang tot die strand via 'n omheinde paadjie op die perseel geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

4

4 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Engela Geverifieer

Eiendomme 46

Resensies 10

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 97 Nkwazi Drive, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 875
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R 2 875
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
    6 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 97 Nkwazi Drive, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA509f5ba46c66cb21599f23015390a3d9718752b99e74f4dc9b56404c48074f68f1cb3e1584f3a22844440fa9a9589857f851?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 875 per nag (plek vir 10) 97 Nkwazi Drive Zinkwazi Beach 4480 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.2845942 31.4410502

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang