Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pumuleni Wegbreek

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R600, Monk's Cowl Wildreservaat, Giant's Castle, Winterton Distrik, 3360, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R780 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Pumuleni Wegbreek is in die Monk's Cowl Wildreservaat geleë en bied rustieke verblyf vir 'n klein gesin of groep vriende. Dit is die ideale ligging vir dagstaptogte in die Drakensberge.

Die bergkothuis beskik oor 1 slaapkamer en kan tot 5 gaste op 'n slag akkommodeer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 3 enkelbeddens in die sitkamer. Die badkamer is toegerus met 'n bad en 'n wasbak en daar is 'n aparte toilet.

Daar is geen Wi-Fi nie.

Die kombuis is toegerus met 'n induksieplaat, yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Die sitkamer het sitplek en 'n kaggel vir die kouer winterdae en -nagte.

Die huis is nie luuks nie en is gemik op diegene wat die natuur, berge, stilte en 'n oorvloed voëllewe geniet.

As jy nie lus is om te kamp nie en net by 'n kaggel wil sit en gesels met al die nodige, basiese geriewe, dan sal jy hierdie rustige verblyf geniet.

Daar is 'n patio met basiese braaigeriewe vir gaste se gebruik tydens hul verblyf. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Kom geniet die natuur en die pragtige uitsigte, met watervalle, vrylopende wild en talle doendinge en besienswaardighede naby.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

5

3 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Kaggel
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
3.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Lourens S
Saam met lewensmaat
5.0
Net hier kom die hemel en die aarde bymekaar. Net presies hierso. Ongelooflike ervaring in die bos, teen die berg.
Sep 2024
Rosa C
Saam met lewensmaat
5.0
Absoluut alles was. Baie dankie. 'n Stukkie hemel. Sal beslis in die toekoms weer terugkom.
Aug 2024
Melanie A
Gesin met tieners
4.8
Loved the majestic mountains and refreshing waters. It is rustic, so don't expect luxury. There are some cobwebs (in places too), but i...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Gerrit R
4.6
Plek van rus en kalmte. Wat 'n lieflike plek in die kom van die berge. Baie stap en klim plekke. Lieflike woude en velde vol plante. Huis ingerig met ...
Sien meer
Mrt 2024
Angela W
4.2
Nice resting place in between lovely mountain walks. Affordable accommodation in a great location. For more than one or two people, cat...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Judith Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • R600, Monk's Cowl Wildreservaat, Giant's Castle, Winterton Distrik, 3360, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Pumuleni Wegbreek het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 780
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R 780
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R600, Monk's Cowl Wildreservaat, Giant's Castle, Winterton Distrik, 3360, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e12c747e03f3cdfd61ab688bd1b7ad59afe010c182235f7637814982bd1f9ed5eaf414adc0df479f1554f17ff04b1d96a9e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag (plek vir 5) 17 5 1 5 R600 Monk's Cowl Game Reserve, Giant's Castle 3360 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.052275199682 29.404576124286

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang