Pumula Game Farm
Beskrywing
Die luukse eenheid het 'n hoë grasdak. Die eenheid het 'n groot slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, ingeboude kaste en 'n en suite-badkamer met 'n buitestort. Gehaltelinne en groot badhanddoeke word voorsien. Daar is 'n stapelbed in die sitarea vir kinders. Die eenheid is volledig ingerig met 'n kombuis, eetareas, oopplan-sitkamer met 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n onderdakstoep met 'n tafel en stoele, 'n braai-area en dit deel 'n kouwaterplonspoel met Thulile.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Kinderstapelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Skoonmaakdienste word slegs vir die buite-areas voorsien.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die luukse eenheid het 'n hoë grasdak. Die eenheid het 'n groot slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, ingeboude kaste en 'n oopplan-badkamer met 'n buitestort. Gehaltelinne en groot badhanddoeke word voorsien. Daar is 'n enkelbed en uitvou-slaapbank in die sitkamer vir kinders. Die eenheid is volledig ingerig met 'n kombuis, eetareas, oopplan-sitkamer met 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n onderdakstoep met 'n tafel en stoele, 'n braai-area en dit deel 'n kouwaterplonspoel met Thanda.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kindermatras vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Skoonmaakdienste word slegs vir die buite-areas voorsien.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Nyl Zyn Oog-weg, Pumula Game-plaas, Modimolle, 0510, Limpopo
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang