Pumlani
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Skoonmaakdienste is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Linne word voorsien maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Rook is verbode.
1G op die huis se slimkaart (MTN) is beskikbaar. Daarna kan gaste nog data by Savemor of aanlyn aankoop.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
-
Kapasiteit: 18 persone
12 volwassenes, 6 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Neptune-weg 4, Kei Mouth, 5260, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang