Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pumba Chalets, Mabalingwe

Weeksdagaanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 12 Jan 2025 tot 27 Mrt 2025.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R516, Rooiberg/Thabazimbi-pad, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Vanaf R970 R728 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Pumba Chalet bied selfsorgverblyf op die 9 500 hektaar Mabalingwe Natuurreservaat. Die nuut opgeknapte chalets is naby die ontspanningsgeriewe. Gaste kan aan die volgende aktiwiteite deelneem: wildritte, voëlkyk en perdrysafari's.

Elke eenheid het lugversorging en het slaapplek vir twee volwassenes. Die eenhede is oopplan met 'n slaaparea, 'n badkamer en 'n nuut opgeknapte kombuis en leefarea. Elke eenheid beskik oor 'n privaat boma met braaigeriewe wat oor die rivier uitkyk.

Linne en badhanddoeke word voorsien. Gaste moet hul swemhanddoeke saambring. Daaglikse skoonmaakdienste ingesluit.

Die Mabalingwe Natuurreservaat bied 'n verskeidenheid geriewe op die perseel, insluitend 'n restaurant en kroeg, 'n boskroeg, 'n geriefswinkel, 'n kuriowinkel en 'n drankwinkel. Daar is ook 'n speletjieskamer met 'n pooltafel, tafeltennis, verskeie swembaddens, tennisbane, muurbalbane, en minigholf om die hele gesin te vermaak.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 100 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Abraham V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie rustig, die park was net baie droog. Baie lekker gekuier en goed gerus. Eenheid was baie gerieflik en alles wat jy nodig het, is daar.
Okt 2024
Wilma C
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker in die natuur. Baie rustige verblyf. Skoonmaakpersoneel moet asb. klop voordat hulle die kamer binnekom.
Sep 2024
Megan S
Gesin met klein kinders
5.0
Amazing. Amazing, well located near the farm shop.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Karin V
Saam met lewensmaat
4.8
Dit was goed toegerus en perfek vir 2 oor 'n naweek in Mabalingwe. Oulike plek vir naweekverblyf.
Nov 2024
Wayne L
Saam met lewensmaat
4.6
Warm, inviting with plenty of personality. Our stay was very short notice as another chalet was not really our cup of tea. The host mad...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Maretha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 100

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • R516, Rooiberg/Thabazimbi-pad, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Pumba Chalets, Mabalingwe het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R970
R 970 R 728
per nag (plek vir 2)
Vanaf R970
R 970 R 728
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R516, Rooiberg/Thabazimbi-pad, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANlwDJcqndculHyNS60iTYROgcSMpcc5YlMYo2mkyQwhYlOsdSd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R970 nouVanaf R728 per nag (plek vir 2) 100 5 1 5 R516 Rooiberg/Thabazimbi Road, Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -24.849429 28.042619

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang