Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Protea At Urban Gardens

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 25 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Albert Road, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6065, Oos-Kaap
  • Vanaf R400 R320 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Protea At Urban Gardens is 'n knus oopplanwoonstel op die eienaar se eiendom in Walmer, wat dit 'n ideale plek maak vir sakereisigers of vakansiegangers.

Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n koninggrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 2 gemaklike rusbanke en 'n kombuisie wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof-oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, broodrooster, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan maaltye by die ontbytkroeg met stoele geniet. 'n Muur-TV en gratis WiFi is ook beskikbaar.

Gaste kan buite op die gemeubileerde patio eet, kompleet met 'n braai-staanplek. Die eiendom bied ook toegang tot welige tuine en 'n organiese groentetuin, die tuiste van eende en hoenders. Veilige parkeerplek word voorsien. Vir diegene wat wil verken, is Settlers Park Natuurreservaat 2,9 km ver, en Kings Beach is 4,1 km ver.

Kamer-opset

1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
TV
Verwarmer
Kombuisie
Stroomdienste
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Mariette Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 maande

Ligging

  • 2 Albert Road, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6065, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R400
R 400 R 320
per nag (plek vir 2)
Vanaf R400
R 400 R 320
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Albert Road, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6065, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA21c9753f7863880e4f04da14cb1de411e79d6848e59e1863c6800116256de8dae7b8f4c4d97327c6acae01316d204d95d464?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R400 nouVanaf R320 per nag (plek vir 2) 2 Albert Road Walmer 6065 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9767241 25.6123032

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang