Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Prinskraal Homestead

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
    8 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Prinskraal, Homestead, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Vanaf R7 500 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Prinskraal Homestead is 'n smaakvol versierde plaashuis wat op 'n werkende plaas net buite Bredasdorp geleë is. Dit is 'n ideale opsie vir 'n rustige wegbreek aangesien hierdie eiendom naby die mees suidelike punt van Afrika in Agulhas is.

Hierdie eiendom bied gerieflike slaapplek vir altesaam 8 volwassenes en 4 kinders op 'n slag en beskik oor 5 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste 2 slaapkamers is albei ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 2 slaapkamers wat elk 2 enkelbeddens bevat, terwyl die oorblywende slaapkamer 2-kinder-stapelbeddens het. 'n Bad en stort is beskikbaar in die derde badkamer.

Die helder en lugtige leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit hierdie kombuis lei 'n eetarea met oorgenoeg sitplek vir almal om hul maaltye saam te geniet. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n kaggel wat 'n wonderlike plek is vir gaste om met 'n boek te ontspan. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Boonop het hierdie huis 'n pragtige sonkamer met baie groen en gemaklike sitplek wat 'n wonderlike plek is vir gaste om 'n oggendkoffie te geniet. Buite is daar 'n onderdakstoep met sitplek en braaigeriewe wat die perfekte plek is om te ontspan terwyl jy 'n braai geniet.

Kamer-opset

5 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

4

2 x Kinderstapelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis
Braai

Ligging

  • Prinskraal, Homestead, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 7 500
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R 7 500
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
    8 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Prinskraal, Homestead, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA31344123492c1659d633d2e82b2a9559f18be43bccc9250f3ecf23c189d5ce2c4738c9d8fd2ae1fa3f42d21ef73c0213fd5b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 500 per nag (plek vir 12) Prinskraal Homestead 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -34.627814797234 20.114075217821

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang