Prince's Grant - Prince's Gaze
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Tariewe wat vertoon is op 'n selfsorgbasis.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R6500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Neem asseblief kennis dat Prince's Grant Gholflandgoed 'n toegangsfooi hef vir oornaggaste. Hierdie fooi sal direk aan die gas gefaktureer word, saam met die terugbetaalbare breekskadedeposito soos hieronder uiteengesit.
Die 4-sitplek-gholfkarretjie is beskikbaar vir huur tydens verblyf teen 'n bykomende daaglikse fooi. 'n Terugbetaalbare breekskadedeposito word ook vereis en moet direk aan die eienaar oorgedra word voor aankoms. Hierdie deposito sal binne sewe dae na vertrek terugbetaal word, minus enige koste vir breekskade of skade. Betaalbesonderhede vir die deposito sal verskaf word sodra die bespreking gefinaliseer is.
Addisionele fooie kan vir sekere dienste geld, en gaste sal voor aankoms hiervan in kennis gestel word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Princes Grant-landgoed, KwaDakuza, 4449, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang