Pretoria East Guest House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rockwood-singel 77, Woodlands Lifestyle Estate, Pretoria, 0072, Gauteng
- Vanaf R790 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Pretoria East Guest House bied verblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom in die Woodlands Lifestyle Estate in Pretoria. Hierdie eenheid is 'n ideale verblyf vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.
Dié eenheid het slaapplek vir tot 2 gaste in 1 slaapkamer en 'n en suite-badkamer. Die kamer is ingerig met 2 enkelbeddens en die en suite-badkamer het 'n stort, 2 wasbakke en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die leefarea is ingerig met 'n etenstafel, gemaklike sitplek, 'n TV en 'n waaier. Die eenheid is ook toegerus met 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel en hulle kan staptogte rondom die landgoed geniet en in een van die klein parkies ontspan. Hierdie eiendom is naby Pretoria-Oos Hospitaal, sowel as plaaslike winkels en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Hanna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Rockwood-singel 77, Woodlands Lifestyle Estate, Pretoria, 0072, Gauteng
- Gaste dink Pretoria East Guest House het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
Sien meer verblyf in Pretoria-Oos Pretoria Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rockwood-singel 77, Woodlands Lifestyle Estate, Pretoria, 0072, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang