Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stay@Goudyn

Selfsorg
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
Stay@Goudyn-kampeerterrein
Vanaf
Vanaf R 640
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kampeerplek
  • Lees meer
Beskrywing

Daar is slegs 4 kameerplekke wat elk spasie vir 6 gaste en 2 karavane of motorwoonwaens het. Elke kampeerplek het toegang tot braaigeriewe, privaat ablusiegeriewe met storte, 'n gemeenskaplike eet- en kombuisarea en 'n swembad. Gaste moet hul eie toerusting saambring. Let asb. dat geen geraas of musiek toegelaat word nie.

Oorsig van kamer/eenheid
4 Badkamers
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Prys sluit in

Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.

Huisreëls

Plaashuis:
Rook is streng in die plaashuis en braai-area verbode. Gaste moet asb. buite rook.
Kinders moet altyd in en om die swembad en warmbad onder toesig wees.

Warmbad:
Warmbad word op gaste se eie risiko gebruik.
Kinders moet altyd in en om die warmbad onder toesig wees.
Die warmbad word deur 'n oop vlam verhit en daar is uitlate in die bad. Wees asb. hiervan bewus en wees versigtig wanneer die warnbad gebruik word. Warm tot kokende water vloei direk in die bad in, so maak seker dat die houtspaan gebruik om die water deeglik te meng.
Geen duik of spring nie. Warmbaddens is nie diep genoeg om in te duik nie en spring kan beserings veroorsaak.
Gaan versigtig in en verlaat die warmbad versigtig.
Wees bedag op die warmbad se temperatuur. Vermy uiterse hoë temperature wat tot oorverhitting of ongemak kan lei.
Individue met sekere gesondheidstoestande, soos hartprobleme of swangerskap, moet 'n gesondheidswerker raadpleeg voordat hulle die warmbad gebruik.

Pods:
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Handdoeke wat permanent gevlek is wanneer dit gebruik word om grimering, bloed, of skoon skoene en vloere af te vee, sal as beskadig beskou word en sal op gaste se onkoste vervang word.
Rook is streng in die pods verbode en ons versoek vriendelik dat die pods se deure toe is wanneer daar op die dek gerook word. Tel asb. ook sigaretstompies op en gooi dit in die buitedrom weg.

Kampplek:
Kampterreinregulasies verbied enige geraas of musiek.
Kinders moet altyd in en om die swembad/dam onder toesig wees.
Daar word van ouers verwag om beheer oor hul kinders se gedrag uit te oefen en toe te sien dat hulle nie die verblyf beskadig nie.
Hou asb. die terrein netjies en gebruik swart dromme wat voorsien word.
Geen motorfietse of vierwielmotorfietse word toegelaat nie.
Geen honde word by die kampterrein toegelaat nie, tensy vooraf reëling getref is en eienaars se honde met respek behandel word.
Geen rondry op naburige plase of deur wingerde nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Gesinsplaashuis met slaapplek vir 12
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die plaashuis bied slaapplek aan 12 gaste oor 5 slaapkamers, gemeubileer met 'n koninggrootte-bed, koningingrootte-bed, dubbelbed, 2 enkelbeddens en 2 stapelbeddens. Dit beskik oor 3 badkamers en 'n volledig toegeruste kombuis. Gaste kan 'n swembad, 'n borrelbad en 'n patio met braaigeriewe geniet. Die sitarea het 'n TV met DStv vir vermaak.

Oorsig van kamer/eenheid
5 Slaapkamers 4 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

4

2 x Stapelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Kaggel
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Plaashuis:
Rook is streng in die plaashuis en braai-area verbode. Gaste moet asb. buite rook.
Kinders moet altyd in en om die swembad en warmbad onder toesig wees.

Warmbad:
Warmbad word op gaste se eie risiko gebruik.
Kinders moet altyd in en om die warmbad onder toesig wees.
Die warmbad word deur 'n oop vlam verhit en daar is uitlate in die bad. Wees asb. hiervan bewus en wees versigtig wanneer die warnbad gebruik word. Warm tot kokende water vloei direk in die bad in, so maak seker dat die houtspaan gebruik om die water deeglik te meng.
Geen duik of spring nie. Warmbaddens is nie diep genoeg om in te duik nie en spring kan beserings veroorsaak.
Gaan versigtig in en verlaat die warmbad versigtig.
Wees bedag op die warmbad se temperatuur. Vermy uiterse hoë temperature wat tot oorverhitting of ongemak kan lei.
Individue met sekere gesondheidstoestande, soos hartprobleme of swangerskap, moet 'n gesondheidswerker raadpleeg voordat hulle die warmbad gebruik.

Pods:
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Handdoeke wat permanent gevlek is wanneer dit gebruik word om grimering, bloed, of skoon skoene en vloere af te vee, sal as beskadig beskou word en sal op gaste se onkoste vervang word.
Rook is streng in die pods verbode en ons versoek vriendelik dat die pods se deure toe is wanneer daar op die dek gerook word. Tel asb. ook sigaretstompies op en gooi dit in die buitedrom weg.

Kampplek:
Kampterreinregulasies verbied enige geraas of musiek.
Kinders moet altyd in en om die swembad/dam onder toesig wees.
Daar word van ouers verwag om beheer oor hul kinders se gedrag uit te oefen en toe te sien dat hulle nie die verblyf beskadig nie.
Hou asb. die terrein netjies en gebruik swart dromme wat voorsien word.
Geen motorfietse of vierwielmotorfietse word toegelaat nie.
Geen honde word by die kampterrein toegelaat nie, tensy vooraf reëling getref is en eienaars se honde met respek behandel word.
Geen rondry op naburige plase of deur wingerde nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 640
per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goudyn-weg, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb69222fb296a61ff147ae1fa01eb875a97a0a6beaa9d4762221742e97bbab3462526d5e5acf7b3746f50d3508a6aa67f7910?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R640 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 Goudyn Road Rawsonville 6845 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.697491711204 19.313484653473

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang