Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pot & Gieter Guest House

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vleistraat, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Pot & Gieter Gastehuis is 'n opgeknapte skuur wat in die pragtige vleilande van Wakkerstroom geleë is. Hierdie unieke verblyf is ideaal vir 'n naweekwegbreek, of vir gaste wat 'n kwaliteit oornagplek op pad kus toe benodig.

Dit beskik oor 'n oopplan-uitleg met 2 dubbelbeddens, slaapplek vir 4 gaste op 'n slag. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof en mini-oond, 'n yskas, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Dit het oorgenoeg, gemaklike sitplek waar gaste kan ontspan na 'n dag op die pad.

Braaigeriewe is ook beskikbaar en gaste kan heerlik saam 'n maaltyd voorberei met die sonsondergang in die agtergrond.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Neem asseblief kennis dat die eienaars 'n perd op die perseel het.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

2 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 78 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Lizette S
Gesin met tieners
5.0
Beautiful inside and out. Lovely little stoep to sit outside and watch the landscape. Awesome place to stay! Beautiful inside and out. ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Martin A
5.0
Rustigheid, stilte en 'n onvergeetlike uitsig. Dit is 'n oulike plek en ek het baie lekker gebly. Die dekor is van so 'n aard dit voel byna asof jy in...
Sien meer
Mei 2024
Vanessa H
Saam met vriende
5.0
Baie mooi en netjies, sal definitief weer daar bly. Baie baie lekker gebly.
Mei 2024
Jakkie L
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlike plek met uitstekende ligging. Ons het heerlik gebly en alles was van uitstaande gehalte en waarde vir geld.
Apr 2024
Megan S
Gesin met tieners
4.8
Rustic charm. We enjoyed our overnight stay (en route home from Kruger) at Pot & Gieter guesthouse. The open-plan space is rustic but c...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lizet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 78

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Vleistraat, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
  • Gaste dink Pot & Gieter Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Wakkerstroom Mpumalanga
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vleistraat, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2UXuFopXkLnCydE1epNk3J7Fr6cbUrAiF2U1X59acAt9HUnVlk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense 78 5 1 5 Vlei Street Wakkerstroom 2480 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -27.351389 30.139694

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang