Port Edward Holiday Resort
- Kapasiteit: 209 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 1023 Owen Ellis-rylaan, North Sand Bluff, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 240 per nag (plek vir 4)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Die Port Edward Vakansieoord is 150 km suid van Durban geleë, aan die rand van die magtige Indiese Oseaan en tussen die welige golwende heuwels van suidelike KwaZulu-Natal. Met asemrowende uitsigte oor die see, baldadige dolfyne, af en toe besoekende walvisse, 'n besige seeverkeerbaan in die agtergrond en lui branders wat op 'n skoon strand breek, is Port Edward Vakansieoord bestem om selfs die kortste besoek, 'n onvergeetlike een te maak.
Die vakansieoord het verblyf vir verskillende behoeftes, insluitend konferensie-afgevaardigdes en vakansiegangers, wat wissel van 'n puik gastehuis tot 6-, 4- en 2-bed-chalets. Port Edward Vakansieoord-eenhede is almal selfsorg met 'n luukse braaigeriewe - niks sê vakansie soos 'n laatmiddagvuur terwyl jy kyk hoe die maan verskyn nie, wat 'n skouspelagtige see-ervaring gee.
Die oord se omtrek is veilig omhein met 2 ingange na die eiendom wat albei met gekwalifiseerde sekuriteitswagte bedryf word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
PORT Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Erf 1023 Owen Ellis-rylaan, North Sand Bluff, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Port Edward Holiday Resort het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Port Edward Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 209 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 1023 Owen Ellis-rylaan, North Sand Bluff, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang