Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Porcupine Peak Farm

  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Porcupine Peak Plaas, Rooihoogtepas, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Porcupine Peak Farm is in Montagu, Wes-Kaap geleë, 'n area wat veral bekend is vir sy skilderagtige roetes, staproetes, wynproe en ikoniese besienswaardighede. Die perfekte wegbreekplek vir diegene wat op soek is na 'n eenvoudige en stil vakansie weg van die bruisende stadslewe.

Verblyf bestaan uit 6 eenhede wat geskik is om tot 20 gaste te akkommodeer. Die eenhede wat aangebied word sluit in The Mountain Cottage, The Sandstone Cottage, The Sun Gaze Cottage, The Watercolor Cottage, The Riverside Cottage en The Windmill Cottage. Alle kamers is toegerus met gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n stort, 'n privaat ingang en 'n braai-area.

Geriewe op die perseel sluit 'n labirint, staproetes, bergfietsryplek, opsionele houtvuurbaddens wat by sommige van die kothuise geplaas is om as 'n plonspoel of Jacuzzi gebruik te word, veilige parkeerplek en konferensiegeriewe in.

Doendinge/besienswaardighede in die omgewing sluit trekkerritte, wildritte, voëlkyk, swem, voetslaan, bergfietsry en alles in wat die valleie van die Montagu-distrik bied.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 79 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Welna M
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing! Dit is regtig 'n pragtige omgewing en goeie verblyf.
Jan 2025
Marle J
Saam met vriende
5.0
Stilte, natuur en. Uitsig en rustigheid was fantasties.
Jan 2025
Chantell P
Saam met lewensmaat
5.0
Asemrowend mooi en rustig. Dit was baie lekker en baie rustig.
Des 2024
Hannaree M
Saam met lewensmaat
5.0
‘n Ontspannende atmosfeer en ‘n pragtige omgewing. Ons het ’n wonderlike tyd gehad en die gesellige atmosfeer en mooi omgewing baie geniet. Alles was ...
Sien meer
Des 2024
Janéne S
5.0
An idyllic little cottage at nature's edge. I loved my mid-week escape at this idyllic little cottage at nature's edge. I walked on the...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Tatiana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 79

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Porcupine Peak Plaas, Rooihoogtepas, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Gaste dink Porcupine Peak Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Porcupine Peak Plaas, Rooihoogtepas, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA21a2bca1af4e4903f7da476eb7590436d17840355b09ad2dd686f065b75ae32bbbd336245725aca61ac6deaecad6dbf4895b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 79 5 1 5 Porcupine Peak Farm Rooihoogtepas 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.629308 19.849128

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang