Ploegfontein Guest Farm
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Swembadkothuis
- Slegs kamer.
- Tuinkothuis
- Slegs kamer.
Huisreëls
Neem asseblief kennis dat daar 'n grondpad is wat na die eiendom lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die pad voor aankoms, aangesien dit onderhewig kan wees aan verandering as gevolg van onvoorsiene omstandighede.
Aandete kan op versoek en teen 'n ekstra koste in die kothuise bedien word. Gaste moet asseblief voor 12:00 1 dag voor hul aankomsdatum bespreek.
Braaipakke is beskikbaar indien gaste wil braai. Maak asseblief seker dat jy die braaipak-opsie voor 12:00 op die dag voor jou aankoms bespreek.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: N1, Ploegfontein Guest Farm, Springfontein, 9917, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang