Pinnacle Point Heritage Villa
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Besprekingsfooi van R295.00 per bespreking
- Skoonmaakfooi van R1,150.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Neem asseblief kennis dat 'n hoogtebeperking van 2 (twee) meter op die villa se motorhuis en parkeerarea van toepassing is. Gevolglik kan sekere gemodifiseerde voertuie of dié wat met dakrakke toegerus is nie toegang tot die villa se motorhuise of parkeerplekke kry nie.
Neem asseblief kennis dat 'n gholfkarretjie gehuur moet word om toegang tot die eiendom te verkry, aangesien geen voertuie by die villa's toegelaat word om te parkeer nie.
ID/paspoort word vereis by inklok.
Besprekings van 8 nagte en langer sal 'n komplimentêre mid-verblyfskoonmaak met vars linne insluit.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pinnacle Point-weg 1, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang